Testament

‘n Lewensveranderende dokument
wat selde betyds en behoorlik
aangespreek
word

CJ Langenhoven
het gesê dat:
Spyt die rente is van kapitaal wat nooi gedelg kan word nie.

Wanneer jy nie meer daar is nie, kan jy nie spyt wees nie,
maar wanneer jou lewensmaat nie meer daar is nie en alle finanasies is deurmekaar
en jy skukkel en leef raak traumaties
en gladnie soos wat julle dit ingesien het nie,
dan raak spyt jou ongenooide gas,
vir ‘n leeftyd
en ‘n leeftyd is ‘n bitter lang tyd.’

Beplan vandag
Vir gemoedsrus van more
Neem die brawe, oordeelkundige stap
Vandag

Maak net die afspraak en die res sal vanself gebeur
Jy is dit aan jouself en jou geliefdes verskuldig