Getuigskrifte

“A sincere thanks for all your highly appreciated diligent and conscientious efforts in dealing with this transfer so expediently and effectively. I look forward to being able to engage you on other property dealings into the future.”

Lucky Star Operations
“After I decided on purchasing my property I was astounded at the speed and efficiency from Caren Esterhuizen Attorney’s. Caren kept me up to date with the progress on a weekly basis. I was never in the dark as to the progress of the transfer.

Thanks Caren. You really made this process as painless as possible!”
- Sebastiaan Scheepers
“Baie dankie vir julle goeie diens. Ons waardeer dit opreg.”
- Adri Theron
“I would like to take this opportunity to thank you for an excellent service and will definitely use your service in the future.”
- Nir Keret

Keret Skylight
“Thank you so much! And thank you for your efficient service, I will definitely be using you should I sell a property in the future.”
- Andrew Schultz
“Thanks for all your assistance, much appreciated – I’m really happy with your prompt services and help – it’s a breath of fresh air indeed and you’ve made it as smooth a process as it could be given the circumstances.”
- M. Jensen
“Baie baie dankie vir puik diens.”
- Almarie Moodie
“Baie dankie Caren. Was ‘n voorreg om met jou te werk. Baie dankie vir jou uitstekende diens.”
- Amelia Visagie

“Baie dankie! Ek is regtig baie dankbaar dat als goed en vinnig afgehandel is. En so beindruk met jou puik hantering van die “hekkie” wat skielik voor my opgespring het. Soos my pa sê, jy weet hoe om ‘n brief te skryf!

Ek sal jou sonder twyfel en met graagte aanbeveel as ek van iemand weet wat huisverkoop in daardie omgewing.”
- Corrie Belgraver

“Thanks for all your work on getting this done so speedily. It is much appreciated.”
- Earl Martin
“Net om baie dankie te sê vir die flinke manier waarop oordrag behartig het. ‘n Spesiale dankie aan Caren Langenhoven wie so bereid was om ons in Klaradyn te kom sien. Dit word waardeer. Nogmaal baie dankie.”
- Meneer en Mevrou Sadie
“Nogmaals baie dankie aan Caren Esterhuizen Prokureurs vir ‘n uitstekende afhandeling van die transaksie. Ek sal julle beslis aanbeveel.”
- Christo Burger
“Caren, baie dankie vir al jou hulp en geduld met die hele proses. Ons waardeer jou hulp in die verband. Ons sal beslis jou weer kontak.”
- Karenza en Jaco
“Dankie baie, julle was baie hulpsaam.”
- Jean-Lee Poolman